Doelwitdag
Wat is ons missie met Doelwitdag?:
- Ons strewe daarna positiewe gedrag by leerders te kweek.
- Fokus op die bereiking van doelwitte.
- Beloning van positewe gedrag.
Wat is die doelwitte?:
Grondslagfase:
- Goeie gedrag.
- Netjies en flink aantree.
- Hou terein skoon.
- Herwin
- Terugbring van skeurstrokies
SI-fase:
- Aantree in rye.
- Stap in rye.
- Goeie gedrag in die klas.
Klasse wat al die doelwitte bereik het, kan op "Doelwitdag" met gewone kleredrag skool toe kom en teen 10:00 huis toe gaan.
|
|