Login
Register
Inligting
Visie
Beleide 2012
Finansiële beleid
Fasiliteite
Kontak Ons
Kaart
Meneer Henning se Blog
Wouwtjieraad 2012
Leierverkiesingsbeleid 2012
Fotos en Videos
Akademie
RO - Rooster
Wetenskap Ekspo 2011
Gedragskode
Doelwitdag
Geskiedenis
Naskoolsentrum
Skool Kommunikeerder
Nuwe leerders
Algemene inligting
Gr. 1 - Inligting - 2011
Registrasievorms
Skool
Naskool
Ontmoet Willem Wouw
Skryfbehoeftepakkette
Graad 1 Skryfbehoeftes 2011
Graad 2 Skryfbehoeftes 2011
Graad 3 Skryfbehoeftes 2011
Graad 4 Skryfbehoeftes 2011
Graad 5 Skryfbehoeftes 2011
Graad 6 Skryfbehoeftes 2011
Graad 7 Skryfbehoeftes 2011
Sport
Sport Beleid
Rugby
Sokker
Hokkie
Atletiek
Krieket
Muurbal
Netbal
Skaak
Swem
Tennis
Landloop
Ruiterklub
Prestasies buite skoolverband
Kultuur
Juniorkoor
Toastmaster
Toastmaster 2011
Results of Session 1
Results of Session 2
Results of Session 3
Revue
Redenaars
Seniorkoor
Voortrekkers
Wouwtjie Kunstefees
Lede
Beheerliggaam 2012
Personeel
Personeel foto's
Projekte
Enviro
Bobby van Jaarsveld
Kaskar
Uitkamp
Sosiale Kalender
Gholfdag
My School
Makro
Bemarking
McCarthy Toyota Arcadia
"MySchool" Projek
Rentech Quality Computers
Precision Medical Solutions
Woolworths
Nerds on Site
Kleinwouwtjies
Huiswerk
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4
Graad 5
Graad 6
Graad 7
Huiswerkriglyne
Nuus
Nuutste nuusbrief
Nuusflitse
Argiewe
Navigasie
View All Recent Entries
Meneer Henning se blog (1)
Meneer Henning se blog
Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
By Ilze Admin on
2010/10/13 07:03 nm
Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
Read More »
Meneer Henning se blog
Onlangse Inskrywings
Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
Posted on: 13 Oktober 2010
Nuutste Kommentaar
Re: Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
In al die jare wat ek in die Onderwys is, het ek telkemale te doene gekry met leerders wat ernstig aandagafleidbaar is, wat veroorsaak dat hulle nie hulle potensiaal kan bereik nie. Die kinders wat ek verwys het na kundiges soos bv. dr Theunissen het in meer as 90% van die gevalle merkwaardige vordering en beterskap getoon.
In die meeste gevalle waar leerders medikasie kry sal 'n mediese praktisyn 'n vorm of Connor skaal vir die onderwysers verskaf om in te vul. Hierdie vorm bevat akkurate inligting wat verskeie kere deur die onderwyser ingevul word om die aandagspan van die kind aan te dui. Hierdie inligting is belangrik sodat die dr. presies weet wat die regte medikasie en regte dosis is wat toegedien moet word.
Ek kan aan u boeke van leerders wys waar die verskil voor en na die behandeling so dramaties was dat u nie sal kan glo dat dit dieselfde kind is nie.
Maar terselfdertyd is dit sekerlik so dat die medikasie nie altyd die gewenste uitwerking op alle leerders het nie. Ons het so baie ouers in die mediese beroep by Laerskool Anton van Wouw, miskien is hulle bereid om hulle ervaring en kundigheid ook met ons te deel. Neem gerus deel aan hierdie baie belangrike debat.
Chris Henning
By Chris on: 07 Maart 2011
Re: Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
Ek is 'n ouer wat kan getuig van die fantastiese resultate wat ek met my kind se gedrag ervaar agv medikasie wat goed voorgeskryf EN voortdurend gemonitor word. Ek was ook 'n anti ritalin mamma en het vir 'n tydperk geweier om te aanvaar dat my kind ADHD het tot ek gesien het hoe swaar my kind kry oor iets wat hyself nie kan beheer nie.
Soos maar met alle dinge in die lewe is kennis mag en ek het toe stelselmatig begin aanvaar dat my kind dalk ADHD het en ek het toe baie navorsing hieroor gedoen sodat ek die regte vrae kan vra vir die dokter en myself ook kan goed toerus om my kind reg te hanteer.
Die dokter is baie belangrik want ek was eers by 'n dokter wat net pille voorgeskryf het en dit was die begin en einde van sy betrokkenheid tot ek van dr Theunissen te hore gekom het!
Dr Theunissen is 'n betrokke dokter en sommer met die intrapslag het hy eers 'n volledige mediese ondersoek op my seun gedoen om seker te maak dat hy nie probleme met sy oe/ore ens het nie. Maandeliks moet ons die dokter gaan sien en dan word daar altyd weer 'n mediese ondersoek gedoen en verskeie ander toetsies om seker te maak dat die medikasie nog reg is en dat hy nog vorder soos van sy ouderdomsgroup verwag word. Sy skoolboeke en toetse en verslag van die skool word ook by die ondersoek deurgegaan.
Dit is baie belangrik om te weet dat ADHD is 'n lang paadjie wat jy as ouer saam jou kind loop en ter ondersteuning het jy jou dokter EN die onderwysers by die skool baie baie nodig.
Moet nie verwag dat jy jou kind gaan laat pille pop en als is beter na 'n maand nie,daar moet voortdurend terugvoering gegee word van die skool en die familie by die huis aan die dokter om seker te maak dat die medikasie korrek is. 'n Mens wil nie hê dat pille die kind se persoonlikheid moet verander nie jy wil net graag hê dat die kind beter kan konsentreer. In my geval het dit 6 maande gevat maar ons het die medikasie nou baie mooi aangepas gekry en my kind is 'n plesier. Hy is nogsteeds BAIE lewendig maar kan meer fokus en sy gedrag is nie meer so steurend of 'n permanente geritsel die heeltyd en gebabbel in die klas nie.
Hierdie is 'n kontroversiele onderwerp maar weereens wil ek net sê die beste ding om te doen is om op te lees oor ADHD en jouself te bemagtig met feite en dan jou eie opinie op te maak.
Baie goeie leesstof wat ek kan aanbeveel is : Dr Christopher Green se boek "Understanding ADHD"
By Irma on: 06 Maart 2011
Re: Aandagversteuring en Hiperaktiwiteit
As ouer van 'n kind wat gediagnoseer is met Aandag Afleibaarheid (AA) deur sy register onderwyser, het ek op aanbeveling van haar na Dr. Theunissen toe gegaan. Hy het my kind getoets en het Ritalin voorgeskryf. Ek het dit begin gee en na minder as 'n week was hy so pap dat ek die medikasie gestaak het. Ek het Dr. Theunissen gevra of daar geen ander alternatiewe is nie, en sy antwoord was nee.
Ek het my kind vir 'n 2de opinie geneem en die Dr het Concerta (dieselfde bestandele as Ritalin, net 'n stadige vrystelling) voorgeskryf, wat ek toe nooit gekry het nie. Alhoewel beide die geleerde Dokters my verseker het dat nie een van die medikasie wat hulle voorskryf afhanklikheidvormend is nie, is daar lewende getuinenisse van eks-druggies by my kerk. Meeste van hulle het Ritalin gebruik as kind.
So, om terug te kom na my storie. Ek het my kind na 'n spesialis optometris gestuur en sy het bevind dat hy ernstige probleme met sy oë het. Sy het bevind dat sy brein ongelooflik hard moet werk net om kan te konsentreer om te lees. En skynbaar veroorsaak dit dat sy oë onder geweldige spanning raak en dat hy dan nie vir lang tydperke kan konsentreer nie. Dis waarom sy oë baie keer begin traan as hy vir lang tye gedruk word met studies. Die optometris reken dat dit 'n ernstige negatiewe uitwerking op enige skoolwerk of leerwerk kan he (wel dit het!) en dat sy vir hom spesiale lense voorgeskryf het, asook fisio oefeninge. Sy sê dat die brein die oë mettertyd sal regstel en dat hy dalk nie meer nodig sal hê om bril te dra nie.
So, in 'hind site', is ek bly dat ek nie my kind op Ritalin / Cencerta gesit het nie, want dit sou geensins 'n verbetering aan sy sig (waar sy eintlike probleem lê) gebring het nie. Dit sou net van hom 'n zombie gemaak het. Ek het hom 2 jaar terug sy oë laat toets by Spec Savers in Centurion, toe kon hulle niks optel nie.
Ouers, moet asseblief nie net sommer aanvaar dat jou kind AA het omdat 'n dokter hom / haar so diagnoseer nie. As daar enigsins na iets eerste gekyk moet word, begin dan by die oë eerste. En probeer dan eerder Arbeidsterapie vòòr julle enige medikasie oorweeg. Daar is alternatiewe!
Blessings: Francois (0828562573)
By Francois on: 03 Maart 2011
Argief
Archive
<
Februarie 2012
>
Son
Maan
Dins
Woen
Dond
Vry
Sat
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Monthly
Oktober 2010 (1)
Soek
Keywords
Phrase
Inligting
|
Visie
|
Beleide 2012
|
Finansiële beleid
|
Fasiliteite
|
Kontak Ons
|
Meneer Henning se Blog
|
Wouwtjieraad 2012
|
Fotos en Videos
|
Akademie
|
Gedragskode
|
Geskiedenis
|
Sport
|
Kultuur
|
Lede
|
Projekte
|
Bemarking
|
Kleinwouwtjies
|
Huiswerk
|
Nuus
Kopiereg 2010 Laerskool Anton Van Wouw
|
Privacy Statement
|
Terms Of Use