Inligting vir Gr. 1 leerders vir 2011:
· Nuwe Graad 1’s kom kuier op 11 Januarie 2011 vanaf 10:00 tot 12:00. Kom in skooldrag en bring al die skoolbenodigdhede saam.
· Skool open vir almal op 12 Januarie 2011 om 7:30.
· Tot einde Januarie 2011 verdaag die Gr. 1’s om 12:00.
· Huissport: 14 Januarie 2011.