Die WOUWTJIE-MASCOT Profiel
Naam: Willem Wouw
Beroep: Wouwtjie Vlieënier van Inspirasie
Geboorteplek: Laerskool Anton van Wouw - Rooiland
Geboortedatum: 3 Augustus 2009
Spesie: Geelbekwou, ook bekend as Milvus aegypticus
Ouers: Willa en Wouter Wouw
Opleiding: Skool van die lewe...
Gewig: Veerlig
Hoogte: Reik na die sterre
Kleur van oë: Bruin (met ‘n vonkel daarin!)
Motto: Vlieg hoog!
Gunstelinge:
Persoon: Waak-en-Werk Wouwtjie
Kos: Pitkos! En KFC!
Liedjie: Sweef soos ‘n arend...
Kleur: Lugblou
Dier: Homo sapiens
Sport: Vryval
Flieks: Gone with the wind
Chicken Run
Wouwtjie op die stoep
Mighty Wouw Young!
Boek: Spud learn to fly!
Band: The Eagles
Seep: Dove