Juniorkoor

Koorsang is ‘n heeljaar-aktiwiteit.  Die Juniorkoor oefen twee maal per week.  Hulle neem aan verskeie kunswedstryde deel.  Kerkoptredes vorm ook deel van hul jaarprogram.  Leerders van Gr. 1 tot Gr. 3 vorm deel van die Juniorkoor.

Afrigter:  Me. Ilze van Eeden
Begeleidster:  Me Adele Viljoen

Inligting  |  Visie  |  Beleide 2012  |  Finansiële beleid  |  Fasiliteite  |  Kontak Ons  |  Meneer Henning se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg 2010 Laerskool Anton Van Wouw   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use