Die jaarlikse ATKV-redenaarskompetisie vind gedurende die eerste kwartaal plaas. Interne uitdunrondtes vind plaas en dan volg die vedere uitdunrondtes teen ander skole. In die derde kwartaal vind die “Radikale Redenaars Fees” plaas, wat oop is vir alle leerders. Ons gee ook leerders die geleentheid om aan ‘n tweetaligheidskompetisie (Abe Bailey) en ‘n Speech Festival deel te neem.
Kontakpersone:
Junior redenaars: Me. Gerda Jacobs
Senior redenaars: Me. Carin Botha
Speech Festival: Me. Juanita Alberts