Seniorkoor

Die Seniorkoor (vir leerders van Gr. 4 – 7) oefen twee keer per week.  Hulle het verskeie koorkampe en toere.  Hulle neem jaarliks deel aan die Applous-koorkompetisie, asook aan verskeie ander kunswedstryde.  Gereelde kerkoptredes vorm ook deel van die koorkalender.

Afrigter:  Me. Augusta den Boer
Begeleidster:  Me. Sanet Botha

Kennisgewing: 
Die Seniorkoor oefen op Maandae 13:45 tot 15:15 en op Donderdae 17:00 tot 18:30

Inligting  |  Visie  |  Beleide 2012  |  Finansiële beleid  |  Fasiliteite  |  Kontak Ons  |  Meneer Henning se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg 2010 Laerskool Anton Van Wouw   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use