Die “Vories” kom elke Maandagmiddag bymekaar. Hulle kalender is volgelaai met opwindende kampe en aktiwiteite. Hulle kom by die Vootrekkersentrum bymekaar, wat op ons skoolterrein geleë is.
Kliek hier vir verdere inligting in verband met die Dirkie Uys Voortrekkerkommando.