Herwinning kan nou op 'n deurlopende wyse plaasvind - enige dag van die week kan papier, karton, plastiek en glas binne-in die aangewese houers gegooi word. Ons rig 'n dringende versoek dat geen sakke langs die houers geplaas word nie.
Nuus: Herwinning kan nou op 'n deurlopende wyse plaasvind - enige dag van die week kan papier, karton, plastiek en glas binne-in die aangewese houers gegooi word. Ons rig 'n DRINGENDE versoek dat geen sakke langs die houers geplaas word nie.
Kliek hier vir 'n artikel in die tydskrif "Simply Green" oor ons skool en herwinning: