Dié gunsteling fondsinsamelingprojek vir al ons pa’s! Jaarliks is daar ‘n dag waar almal lekker saam gholf speel en die aand met die prysuitdeling heerlik saamkuier.