Kaskar

Ons jaarlikse kaskardag. Dit is een van ons gunsteling fondsinsamelingsprojekte van die jaar. Al die leerders neem deel aan ‘n kleurvolle optog, waarna die wiele van die kaskarretjies begin rol. Die wenners word bepaal op grond van die hoeveelheid rondtes wat binne ‘n sekere tyd afgehandel word. Dit is vir oud en jonk groot pret! Na afloop van die wedren, is daar ‘n lekker kenmekaar en saamkuier.

Inligting  |  Fasiliteite  |  Visie en Misie  |  Beleide 2012  |  Kontak Ons  |  Skoolbestuur se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg Laerskool Anton Van Wouw 2010   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use