Daar word lekker in die skool se Amfi-teater gekuier terwyl bekende kunstenaars die Wouwtjies vermaak. Dit is ‘n heerlike buitelugkonsert!