Uitkamp

Die uitslaap is ons opwindendste fondsinsamelingsprojek. Almal bring hulle tente en daar word op die rugbyveld uitgekamp. Om die aksie nog meer opwindend te maak, word daar speletjies vir die kinders aangebied wat met pret en plesier belaai is.

Inligting  |  Fasiliteite  |  Visie en Misie  |  Beleide 2012  |  Kontak Ons  |  Skoolbestuur se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg Laerskool Anton Van Wouw 2010   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use