Fondsinsamelingsaksies word gedurende die jaar geloots om die nodige fondse te kan genereer om ons ideale te bereik. Die sukses van ons fondsinsamelingsprojekte is in ons gemeenskap se entoesiastiese hande.