Atletiek

Huissport:  28 Oktober 2011

Die atletiekseisoen is gedurende die eerste en vierde kwartaal.  Tydens die jaarlikse Huissportbyeenkoms word atlete uitgedun en dan word daar teen ander skole meegeding.  Verskeie leerders het al deurgedring na distrikfinale.


 

Inligting  |  Visie  |  Beleide 2012  |  Finansiële beleid  |  Fasiliteite  |  Kontak Ons  |  Meneer Henning se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg 2010 Laerskool Anton Van Wouw   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use