Landloopnuus
Landloop vind plaas in die derde kwartaal. Leerders oefen daagliks onder die bekwame hande van ons Sportorganiseerder. Vrydae vind die byeenkomste plaas waar die leerders die skool verteenwoordig in hulle onderskeie ouderdomsgroepe.