Die muurballiga is gedurende die derde en vierde kwartaal. Hulle oefen regdeur die jaar by die Pretoria Buiteklub. ‘n Professionele afrigter is juis vir díe doel aangestel.