Ruiterklub

Daar is jaarliks vier Interskole Perdrykompetisies, waar ons ruiters onder die skool se naam teen ander skole van Pretoria deelneem.  Elke ruiter neem les by sy/haar eie afrigter en kom stel hul vaardighede ten toon tydens die Interskole.  Vanjaar het ons algehele derde plek onder die laerskole behaal.

Inligting  |  Visie  |  Beleide 2012  |  Finansiële beleid  |  Fasiliteite  |  Kontak Ons  |  Meneer Henning se Blog  |  Wouwtjieraad 2012  |  Fotos en Videos  |  Akademie  |  Gedragskode  |  Geskiedenis  |  Sport  |  Kultuur  |  Lede  |  Projekte  |  Bemarking  |  Kleinwouwtjies  |  Huiswerk  |  Nuus
Kopiereg 2010 Laerskool Anton Van Wouw   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use