Die swemseisoen vind plaas tydens die eerste en vierde kwartaal. Die jaarlikse Interlaer-swemgala is ‘n hoogtepunt op die swemkalender.