Kontak gerus ons Sportorganiseerder, Mnr.Kobie van Rooyen, vir enige navrae rakende sport-aangeleenthede.
Selnr: 082 410 9070
E-pos: sport@wouwtjies.co.za
‘n Gesonde balans tussen sport en akademie word nagestreef. Hoewel alle kinders nie noodwendig ‘n sporttalent het nie, word daar gepoog om aan elke leerder die geleentheid te bied om deel te neem. Die strewe is om geleentheid te bied vir massadeelname